• Banner-01_07
  • bannerbox
RAMSEM NEWS
KI KURSUS
DIE VOLGENDE KI KURSUS SAL PLAASVIND IN FEBRUARIE 2018 @ R1500p/p. U IS WELKOM OM SOLANK IN TE SKRYF!

Bull Collections.

Geagte Kliënt,

Bull collectionsSoos u weet is dit reeds vir die afgelope 28 jaar, RAMSEM se passie  en strewe om in die Kleinveebedryf, die beste moontlike reproduksie dienste te lewer.  Die afgelope jaar het dit vir RAMSEM moontlik geword om die heel beste tegnologie in semen bevriesing vanaf Minitube, in Duitsland, in te voer. 


Bull collections




RAMSEM is baie trots op ons nuwe semen laboratorium en die resultate wat ons daarmee behaal. Die nuwe tegnologie gepaard met nuwe semen-media het ons reeds in staat gestel, om sekere “probleem-bulle” se saad suksesvol te vries. Skakel ons gerus vir verwysings. Onder andere beskik ons semen laboratorium oor die volgende: ‘n Toegewyde 5°C koelkamer wat direk gekoppel is aan die laboratorium,  die nuutste strooitjiedrukkers,  automatiese strootjievul en -bevriesingsmasjien asook nuwe media vir die voor­bereiding en bevriesing van Bul- en Ramsaad.         



RAMSEM het 3 permanente Veeartse beskikbaar om u bulle se saad te kollekteer vir bevriesing.

Bull collectionsBull collections

BEVRIESING van BULSEMEN

Created by:www.eapproach.co.za