Congratulations to our winner! |
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir Desember! |
 |
|
Die foto is geneem deur Clara Mulder, Oudtshoorn. |
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir November! |
|
|
Kyk wie pas deesdae die skaape op !
Die foto is ingestuur deur Neville Hobbs, en is afgeneem
op die plaas Wildebeespoort, Lindley
|
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir Oktober! |
 |
|
“ Kyk al dieTweelinge!”
Die foto is geneem deur Neser Fourie, op die plaas Vlakfontein, Jagersfontein distrik.
|
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir September! |
 |
|
Die foto is geneem deur Nicky Meyer
van Oudtshoorn. |
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir Augustus! |
 |
|
Wendy, die hanslam, 'steel' bietjie melk by Sally, die skaaphond.
Fotograaf: Clara Mulder, Oudtshoorn |
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir Julie! |
 |
|
Foto is geneem deur Martie Groenewald en die bokwagtertjie is Herman Groenewald van Jacobsdal. |
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir Junie! |
 |
|
Foto is ingestuur deur Tink Strydom van Barkly-Oos |
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir Mei! |
 |
|
Die foto is ingestuur deur Nolan Herbert van Bloemfontein. |
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir April! |
 |
|
Foto is ingestuur deur Jules van Aardt |
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir Maart! |
 |
|
Foto is ingestuur deur Andrew Jordaan van Cradock |
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir Februarie! |
 |
|
Foto ingestuur deur Jomarie Visagie.
Haar 2ling dogtertjies het probeer om die 2ling bokkies aan die slaap te maak en toe het Connie self aan die slaap geraak. |
| |
Baie geluk aan ons foto wenner vir Januarie! |
 |
|
Hierdie foto is ingestuur deur Hendrik de Kock van Napier en die
foto is geneem deur sy vriend, Jaco le Roux. |
| |