• Banner-01_07
  • bannerbox
MORE PAGES TO VISIT
RAMSEM NEWS
KI KURSUS
KI KURSUS VIR 27 JULIE 2018 IS VOL BESPREEK.

Photo Gallery


Embriosplitsing
Microscopic Embryo Splitting on one of our embryo
flushing programs resulting in identical twins.

Embryo flushings
Embryo flushings
26 grade one embryos out of a Meatmaster ewe!

Graag wil RAMSEM elkeen bedank vir die pragtige fotos wat julle gestuur het. Dankie dat julle iets van julle boerdery met ons gedeel het . Ons het dit baie geniet en kon nie wag vir die nuwe fotos elke maand nie. Dit was maar moeilik om elke maand op 'n spesifieke foto te besluit. Elke foto vertel 'n storie en dit groei vas teen ons. Daarom was dit baie moeilik om 'n algehele wenner te kies.

Wenner

Ons wil vir Neser en Yolanda Fourie baie geluk sê:
Die tweelinge is die wenner van die spekulum!

Hoop dat die nuwe jaar baie lammers lewer!

Nog pragtige fotos ontvang
2-ling   clara_mulder
     
Dormer   s
     
s   jeff
     
lee
  merino
     
new   pasgebore
     
ring  
s
     
s   s
     
s   s
     
tink   tink
     
woestyn    
     
 
Congratulations to our winner!
 
Baie geluk aan ons foto wenner vir Desember!
Clara
Die foto is geneem deur Clara Mulder, Oudtshoorn.
 
Baie geluk aan ons foto wenner vir November!
Neville

Kyk wie pas deesdae die skaape op !
Die foto is ingestuur deur Neville Hobbs, en is afgeneem
op die plaas Wildebeespoort, Lindley

 
Baie geluk aan ons foto wenner vir Oktober!
Okt
“ Kyk al dieTweelinge!”
Die foto is geneem deur Neser Fourie, op die plaas Vlakfontein, Jagersfontein distrik.
 
Baie geluk aan ons foto wenner vir September!
September Wenner
Die foto is geneem deur Nicky Meyer
van Oudtshoorn.
 
Baie geluk aan ons foto wenner vir Augustus!
Augustus wenner
Wendy, die hanslam, 'steel' bietjie melk by Sally, die skaaphond.
Fotograaf:  Clara Mulder, Oudtshoorn
 
Baie geluk aan ons foto wenner vir Julie!
Julie wenner
Foto is geneem deur Martie Groenewald en die bokwagtertjie is Herman Groenewald van Jacobsdal.
 
Baie geluk aan ons foto wenner vir Junie!
Junie wenner
Foto is ingestuur deur Tink Strydom van Barkly-Oos
 
Baie geluk aan ons foto wenner vir Mei!
Nolan
Die foto is ingestuur deur Nolan Herbert van Bloemfontein.
 
Baie geluk aan ons foto wenner vir April!
Julies
Foto is ingestuur deur Jules van Aardt
 
Baie geluk aan ons foto wenner vir Maart!
Andre Jordaan van Cradock Ramsem wenner
Foto is ingestuur deur Andrew Jordaan van Cradock
 
Baie geluk aan ons foto wenner vir Februarie!
Connie
Foto ingestuur deur Jomarie Visagie.
Haar 2ling dogtertjies het probeer om die 2ling bokkies aan die slaap te maak en toe het Connie self aan die slaap geraak.
 
Baie geluk aan ons foto wenner vir Januarie!
jaco
Hierdie foto is ingestuur deur Hendrik de Kock van Napier en die
foto is geneem deur sy vriend, Jaco le Roux.

Created by:www.eapproach.co.za