13 WILGELAAN ROODEWAL BLOEMFONTEIN Tel: 051 412 6327 Faks: 086 554 2614 Sel: 073 354 4888 E-pos: embryos@ramsem.com
Vir sekuriteit en om te toets of hierdie vorm nie dalk deur ’n “skelm robot/rekenaar” ingevul word nie, vra ons u om die woord wat hier onder in rooi geskryf is in die onderste spasie in te tik.
Neem asb kennis: Om u plek te bevestig vir die KI Kursus te RAMSEM, vereis ons die betaling van R850.00 per persoon.* MAAK SEKER ONS ONTVANG JOU INSKRYWINGSVORM!
KI TOERUSTING EN SINCHRONISASIE MIDDELS SAL TE KOOP WEES NA AFLOOP VAN DIE KURSUS